Log in
Latest topics
Search
Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
+13
Veld_Muis
Slaksous
RSA.Ridder
prince
Org1965
Smaugaroo
Will1970
-=CTK=-Playburn
Morphza
ZONKSA
Jansen543
FnatiC
Deckard717
17 posters
Page 3 of 5
Page 3 of 5 • 1, 2, 3, 4, 5
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Morphza wrote:Ridder... how do you manage to play Medieval II ???
I get fed up with those freaking merchants, that are just ALWAYS better than yours...
Now the new one... Empire Total War... they making multiplayer... that should be interesting!!
I agree Morph. They are irritating. That's why I tend to wipe out the kingdoms that do hostile take-overs. Seems they stop when you annihilate their towns. :twisted:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Playburn wrote:Ek sien so, Sy het nie meski9en Sussies wat die selfde persoonlikheid deel wat beskikbaar is nie.
Sy het 2 sussies Burnie. Beide is jonger as sy. ;)
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
HA HA, dit se alles!!!!!!! Hy maak nog sy mind op watter een die mooiste is!
ZONKSA- Call of Duty Admin
-
Number of posts : 186
Age : 46
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Nou Daai is wat ek noem 'n Bonus, Hulle pa moes amper self moord geplees het met al daai Estrogeen in daai huis... lol, So as hulle jonger is, hoe oud sal dit nou wees. Ek mag nie meer girls vat onder 16 nie. daai dae is verlede jaar officialy verby. Lol.
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Playburn wrote:Nou Daai is wat ek noem 'n Bonus, Hulle pa moes amper self moord geplees het met al daai Estrogeen in daai huis... lol, So as hulle jonger is, hoe oud sal dit nou wees. Ek mag nie meer girls vat onder 16 nie. daai dae is verlede jaar officialy verby. Lol.
Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seën my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe. Ek weet mos wat deur ons ouens se gedagtes gaan by tye :pirat: en dit maak my bang as ek dink ek eendag 'n ouer van dogters moet wees.
Jongste is 26 en die 2de is 28 (nie seker nie).
En Zonk jou blikskottel! :suspect: Myne is defnitief die mooiste van die lot. :star:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
JA Stem Ridder, Ek sal nie dit maak as ek dogters moet he nie. My eerste vraag aan die nuwe Boyfriend sal wees" Is jy bulletproof?" nee oom "Fokken onthou dit!"
Ek is seker jy sal soos jy gese het die mooiste uit kies as daar drie is maar die ander twee moet ook mooi wees aangesien die oom baie practice gehaat het. lol.
Ek beklei nou met die versekering. hulle will nou assesor uitstuur... ? Ek het klaar ander mags wat ek van my polo afehaal het opgesit sodat ek kan ry, maar hy will nog steed kom kyk... "Sig" verstanie wat hy na will kyk nie..
Ek is seker jy sal soos jy gese het die mooiste uit kies as daar drie is maar die ander twee moet ook mooi wees aangesien die oom baie practice gehaat het. lol.
Ek beklei nou met die versekering. hulle will nou assesor uitstuur... ? Ek het klaar ander mags wat ek van my polo afehaal het opgesit sodat ek kan ry, maar hy will nog steed kom kyk... "Sig" verstanie wat hy na will kyk nie..
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
I play most of the time:
Team fortress 2 online
Age 3 offline
Test drive unlimited
Team fortress 2 online
Age 3 offline
Test drive unlimited
Veld_Muis- Private
-
Number of posts : 12
Age : 35
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
RSA.Ridder wrote:
Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seën my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe.
Die Groot Oom het my klaar geseen met twee meisiekinners. Ek speel COD vir die stress - en die oefening. Ek gaan dalk oor 'n paar jaar iemand moet uithaal.
Gunter- Sergeant
-
Number of posts : 98
Age : 51
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Morphza wrote:Now the new one... Empire Total War... they making multiplayer... that should be interesting!!
Jaaa, daai gaan 'n goeie game wees. Naval battles word ook ingebou. Kan nie wag nie.
Gunter- Sergeant
-
Number of posts : 98
Age : 51
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Gunter wrote:RSA.Ridder wrote:
Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seën my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe.
Die Groot Oom het my klaar geseen met twee meisiekinners. Ek speel COD vir die stress - en die oefening. Ek gaan dalk oor 'n paar jaar iemand moet uithaal.
Innige simpatie oubaas en hope sterkte.
Hoop egter nie jy het dit eendag nodig nie
Burnie... die man van die versekering wil seker net vasstel of dit werklik Maggs is en nie dalk Rimms nie (kug-kug)
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
I also Play GRAW 2
Migs- Colonel
-
Number of posts : 362
Age : 50
Location : Port Elizabeth
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Guildwars Nightfall (muscle relaxant)(wanneer ek moerig is)
Lock On
IL-2 Sturmovik
Quake 4
NFS Pro Street (Train my klein mannetjie daarin deesdae)
NFS Carbon
CSS (Weer baie deesdae)(Die ouens moan nogsteeds oor alles, ek log net in toe word daar gese ek hack, toe se hy les op)
UT3
Far Cry (ja nog steeds)
Crysis
CC3 (muscle relaxant)
BF2142 (baie lanklaas)
COD4
Speel deesdae n groter verskeidenheid games, lekker om bietjie af te dwaal van die normale
Lock On
IL-2 Sturmovik
Quake 4
NFS Pro Street (Train my klein mannetjie daarin deesdae)
NFS Carbon
CSS (Weer baie deesdae)(Die ouens moan nogsteeds oor alles, ek log net in toe word daar gese ek hack, toe se hy les op)
UT3
Far Cry (ja nog steeds)
Crysis
CC3 (muscle relaxant)
BF2142 (baie lanklaas)
COD4
Speel deesdae n groter verskeidenheid games, lekker om bietjie af te dwaal van die normale
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ch8s3r wrote:Guildwars Nightfall (muscle relaxant)(wanneer ek moerig is)
Lock On
IL-2 Sturmovik
Quake 4
NFS Pro Street (Train my klein mannetjie daarin deesdae)
NFS Carbon
CSS (Weer baie deesdae)(Die ouens moan nogsteeds oor alles, ek log net in toe word daar gese ek hack, toe se hy les op)
UT3
Far Cry (ja nog steeds)
Crysis
CC3 (muscle relaxant)
BF2142 (baie lanklaas)
COD4
Speel deesdae n groter verskeidenheid games, lekker om bietjie af te dwaal van die normale
Burnie... Waag dit nou weer om my uit te haal hoor! :pirat:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ridder, en waar het ek dit gewaag? Kannie onthou ek het teen jou gespeel nie.
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Blixem Chaser. Jys 'n besige man. :shock:
Weet jy van 'n SA server vir IL2? Ek speel hom ook partykeer maar is nou moeg om alleen rond te vlieg en airfields te bom.
Weet jy van 'n SA server vir IL2? Ek speel hom ook partykeer maar is nou moeg om alleen rond te vlieg en airfields te bom.
Gunter- Sergeant
-
Number of posts : 98
Age : 51
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Gunter het jy BF2? :alien:
Ek vlieg gereeld Jets, moet se daars 'n paar goeie ouens..... kan sien hulle jol al jare....
Ek vlieg gereeld Jets, moet se daars 'n paar goeie ouens..... kan sien hulle jol al jare....
ZONKSA- Call of Duty Admin
-
Number of posts : 186
Age : 46
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Gunter wrote:Blixem Chaser. Jys 'n besige man. :shock:
Weet jy van 'n SA server vir IL2? Ek speel hom ook partykeer maar is nou moeg om alleen rond te vlieg en airfields te bom.
nee ek het nog geen SA servers gesien nie. Speel maar op internaional servers. ek sal weer soek vir n SA een en jou laat weet as ek een kry
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Nee wat manne... Julle speel hopeloos te veel goed!
Ek speel maar net BF2142 en TOCA en so nou en dan met my self :twisted:
Ek speel maar net BF2142 en TOCA en so nou en dan met my self :twisted:
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
IL2 is n tricky game maar as jy dit eers baas raak begin dit lekker raak om die ouens uit die lig te skiet :lol:
Het baie huiswerk gedoen om vliegtactics te leer. Aan die begin gevoel ek wil die game terug vat vir n refund maar nou is dit lekker
Het baie huiswerk gedoen om vliegtactics te leer. Aan die begin gevoel ek wil die game terug vat vir n refund maar nou is dit lekker
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
hell Chaser, watse plek wat oop games terug...
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Daai trok wat dit van af geval het!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Playburn wrote:hell Chaser, watse plek wat oop games terug...
Kyk bietjie op die internet Burnie. BT Games koop 2de handse speletjies terug. Hulle is landwyd in al die groot dorpe en stede.
En , skerp een. Jy weet waarna ek verwys het wat die "uithaal" betref.
Kyk bietjie vroeër in die "posts" ou maat
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ridder, Dis te veel moeite, ek is hoog sleg vandag, so jammer dat ek jou "uitgehaal" het.
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Page 3 of 5 • 1, 2, 3, 4, 5
Page 3 of 5
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus