Log in
Latest topics
Search
Gawe Meisie
3 posters
Page 1 of 1
Gawe Meisie
'n Ou oom lę in 'n plattelande hospitaal met prostaatmoeilikheid. 'n Jong seun met 'n gebreekte been en 'n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die oom opgeneem.
Die seun vra: "Wa-wa-wat m-m-makeer oom?"
Oom: "Prostaatmoeilikheid, ou seun."
"O-o-oom, w-w-w-wat-s p-p-prostaat m-m-m-moeilikeheid?"
Oom: "Ek pis net so swaar as wat jy praat!"
Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagsę!"
Die vrouestem aan die ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie maande gelede op 'n partytjie ontmoet.
Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik onthou nie."
Susan: "Na die partytjie is jy saam met my na my woonstel toe. Ons het nog 'n paar doppe gedrink en is toe na my kamer toe. Jy het agterna gesę ek is 'n baie gawe meisie. Onthou jy my nog?"
Karel: "Ja, my maggies Susan, hoe gaan dit?"
Susan: "Ek is swanger met jou kind en gaan nou selfmoord pleeg."
Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe meisie"

-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Gawe Meisie
BWA HAHAHA!!!
Smaugaroo- Battlefield Admin
-
Number of posts : 339
Age : 47
Location : Centurion
Registration date : 2008-08-27
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus