Log in
Latest topics
Search
Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
+13
Veld_Muis
Slaksous
RSA.Ridder
prince
Org1965
Smaugaroo
Will1970
-=CTK=-Playburn
Morphza
ZONKSA
Jansen543
FnatiC
Deckard717
17 posters
Page 4 of 5
Page 4 of 5 • 1, 2, 3, 4, 5
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
RSA.Ridder wrote:Playburn wrote:hell Chaser, watse plek wat oop games terug...
Kyk bietjie op die internet Burnie. BT Games koop 2de handse speletjies terug. Hulle is landwyd in al die groot dorpe en stede.
En , skerp een. Jy weet waarna ek verwys het wat die "uithaal" betref.
Kyk bietjie vroeër in die "posts" ou maat
Ma Ridder, wat as jy kla die key geregister het, sooos battlefield 2142. ?
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Weet nie. Dis hulle probleem. Hulle kry seker 'n nuwe een by die verskaffer, want onthou dat die CD-key op die boekie geplak is so hulle plak seker net 'n nuwe een daar.
Hulle staan bekend as die grootste speletjie verskaffers in SA, maar om seker te wees moet jy hulle seker kontak en daaroor uitvra. :bom:
Hulle staan bekend as die grootste speletjie verskaffers in SA, maar om seker te wees moet jy hulle seker kontak en daaroor uitvra. :bom:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
dankie vir die brokkie wysheid ridder, altyd lekker om van ouer mense te leer.. :P
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Playburn wrote:dankie vir die brokkie wysheid ridder, altyd lekker om van ouer mense te leer.. :P
Ja ja! Groot plesier. Nie veel ouer nie hoor :tongue:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ch8s3r wrote:IL2 is n tricky game maar as jy dit eers baas raak begin dit lekker raak om die ouens uit die lig te skiet :lol:
Het baie huiswerk gedoen om vliegtactics te leer. Aan die begin gevoel ek wil die game terug vat vir n refund maar nou is dit lekker
Presies. Groot learning curve, maar dis 'n bef*kte game as jy dit begin regkry.
Gunter- Sergeant
-
Number of posts : 98
Age : 51
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
RSA.Ridder wrote:Playburn wrote:dankie vir die brokkie wysheid ridder, altyd lekker om van ouer mense te leer.. :P
Ja ja! Groot plesier. Nie veel ouer nie hoor :tongue:
Yip, net 2 jaar maar jy gaan eerste by 30 uitkom. Congrats! 8)
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Dankie Burnie... sien nogal uit daarna, want ek is besig om grys te word en hulle sê mos dat die meisies daarvan hou. 8)
Sal my waarskynlik goed te pas kom wanneer ek in Latvia aanland.
Sal my waarskynlik goed te pas kom wanneer ek in Latvia aanland.
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
"Cornolio drule"
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Cornolio69 wrote:"Cornolio drule"
:suspect: C, pls elaborate... need to know whether I should be worried or not
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Blixem, ek sal alleen vir vacation in latvia moet gaan anders gaan ek vir 'n week lank op my moer kry by Anya, omdat ek voor my kyk. lol
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
RSA.Ridder wrote:Dankie Burnie... sien nogal uit daarna, want ek is besig om grys te word en hulle sê mos dat die meisies daarvan hou. 8)
Sal my waarskynlik goed te pas kom wanneer ek in Latvia aanland.
Ek praat van Latvia!!
Die mooi girls loop daar rond soos rooibokke in die wildtuin rond loop!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Cornolio69 wrote:RSA.Ridder wrote:Dankie Burnie... sien nogal uit daarna, want ek is besig om grys te word en hulle sê mos dat die meisies daarvan hou. 8)
Sal my waarskynlik goed te pas kom wanneer ek in Latvia aanland.
Ek praat van Latvia!!
Die mooi girls loop daar rond soos rooibokke in die wildtuin rond loop!
Grap net ou maat!
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
LOL, JA wat, ek het daai mail seker al 20 keer deurgekyk vir elke keer wat ek hom al aangestuur het... mmm... Ek seker latvia is die Rooi man se speel grond, verhoudings da kannie werk nie!
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Stem! :bom:
Mooi om na te kyk, maar uiters gevaarlik om aan te raak! :suspect:
Mooi om na te kyk, maar uiters gevaarlik om aan te raak! :suspect:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Nee ek weet pel!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Sê jou wat C... jy eerste dan lig jy my in wat die voor- en nadele is. :pirat:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ek weet klaar wat die voordele en die nadele is....
Voordele = Jy betaal vir my vlieg kaartjie soontoe.
Nadele = Ek sal nie BF kan speel terwyl ek daar is nie, my Pilum word vir iets ander gebruik!
Voordele = Jy betaal vir my vlieg kaartjie soontoe.
Nadele = Ek sal nie BF kan speel terwyl ek daar is nie, my Pilum word vir iets ander gebruik!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Cor jy is skerper as my ma se Manora Blades... Vlym pappa
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Pilum, is dit daai groot lang ding wat die "Walkers" tussen die bene skiet?
:lol:
:lol:
ZONKSA- Call of Duty Admin
-
Number of posts : 186
Age : 46
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
no no ... it is a pistol... really good at close range
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Yes yes.... just like a pistol...... Just like a real pistol this one can get you into really big trouble as well!!! :twisted:
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
That is if it's loaded...
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Ridder is daar iest wat jy ons wil vertel.....? :twisted:
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4
Cornolio69 wrote:Ridder is daar iest wat jy ons wil vertel.....? :twisted:
8) Nee wat C, maar duidelik het jy iets in gedagte? :suspect:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Page 4 of 5 • 1, 2, 3, 4, 5
Page 4 of 5
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus