Deadly Alliance Clan
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Log in

I forgot my password

Latest topics
» Resignation
Braai Dag More Empty19.01.09 6:57 by ZONKSA

» For the Blue Bull supporters
Braai Dag More Empty17.01.09 14:18 by Will1970

» Think before you speak
Braai Dag More Empty17.01.09 10:09 by NoTyp3

» Friendly COD4 Clanmatch
Braai Dag More Empty17.01.09 10:06 by NoTyp3

» Quote Of The Day
Braai Dag More Empty17.01.09 9:01 by NoTyp3

» Telkom connection problems
Braai Dag More Empty16.01.09 23:44 by NoTyp3

» Call of Duty Modern Warfare2 count down
Braai Dag More Empty15.01.09 17:28 by NoTyp3

» AGASA Admin Fever
Braai Dag More Empty15.01.09 8:34 by NoTyp3

» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
Braai Dag More Empty15.01.09 8:21 by Invader

» BF no more
Braai Dag More Empty14.01.09 23:02 by Ch8s3r

» Top Posters
Braai Dag More Empty14.01.09 19:31 by Morphza

» iGame Teamspeak
Braai Dag More Empty14.01.09 11:59 by Brakus

» Left 4 Dead
Braai Dag More Empty13.01.09 18:20 by Veld_Muis

» 2 Questions
Braai Dag More Empty13.01.09 14:49 by Brakus

» Singapore / New Zealand / Australia
Braai Dag More Empty13.01.09 8:36 by Brakus

Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search


Braai Dag More

4 posters

Go down

Braai Dag More Empty Braai Dag More

Post by Cornolio69 23.09.08 13:04

Ok manne hier is 'n paar reels vir die wat more gaan deel neem aan die braai dag....

REELS VAN BRAAI

1) Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis. ‘n Braai is mos ‘n ernstige ding so benader jou aankope ook so. In die ou dae was jou slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter. Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte vervang met die gevolg dat die jonger geslag onbekend geraak het oor wat nou eintlik goeie vleis is. As ‘n ding goed verpak is dan lyk hy gaaf genoeg om te braai. Kak! So, as jy nie vleis ken nie, vra jou slagter! Pick ‘n Pay se vleis is kak. Klaar!
2) Dikker snitte vir braai! Klaar!
3) Steaks is medium-rare tot medium. Klaar! As jy van jou vleis ‘well-done to f-up’ hou gebruik ‘n blow torch en hou jou vleis van ‘n braaier af. Hardloop dan sommer in ‘n muur vas. Herhaaldelik!
4) Rare is nie eetbaar nie! As jy een van die braafstes is wat jou steak so eet, kry vir jou. Moenie dink jy gaan lekker slaap en die wol scooter dalk opstart later vanaand nie. Rou vleis laat homself nie sommer net verteer nie.
5) ‘n Steak sonder ‘n vetjie is nie ‘n steak nie. Klaar! Fillet uitgesluit.
6) Tenderised steak hoort op die Kerk basaar se steakrolls. Nie op my vuur nie! Klaar!
7) Wors moet nog kan buig as hy afkom. Klaar!
8) As jy nie kan braai nie, moenie! Klaar!
9) As jy een van daai wetters is wat glo mens steak braai op ‘n plaat, vra die ou wat langs jou staan om jou hard te bliksem! Nou!
10) Meer as 1 slaai vir ‘n braai is mors. Klaar!
11) Daar word gebraai waneer die vuur reg is. Klaar!
12) Uitpass voor die ete is uit soos boknaai! Klaar!
13) As jy een van daai fokkers is wat krap in ‘n ander man se braai, volg reel 9. Nou!
14) As jy self jou vleis wil braai want jy vertrou nie die braaier of is net doodeenvoudig vol kak, praat voor die tyd of shut up! Klaar!
15) As jy ‘n ander persoon die braaireg gee by jou huis (verwys na reel 8) swaai hy die septer. Klaar!
16) Fillet word nooit, maar nooit heel gebraai nie! Butterfly cuts alleenlik! Klaar!
17) Sout word alleenlik en ALLEENLIK aan tafel opgegooi! Jy braai nie met sout nie! Klaar!
18) As jy met hout wil vuurmaak, koop ordentlike hout. Gebruik slegs as daar genoeg vuuraanstekers is want om die ding aan die go te kry kos hitte. Baie. Die rook van die gesukkel is ‘n steurnis. ‘Smokey Robinson’ word nie hier geduld nie. Klaar!
19) Daar is nie ‘n ding soos ‘n te warm vuur nie. Klaar!
20) As jy die braaier is en nie ‘n ordentlike vuur kan maak nie, lieg jy. Volg reel 9. Nou!
21) Komplimenteer die braaier as die vleis gaaf is. Indien nie, sê so! Hoe de fok moet hy leer? Volg dan reel 9 op hom.
22) Papierborde is cool solank dit in een of ander versterking is.
23) Hou jou stompies uit ‘n braaivuur uit! Klaar! Jou kak gewoonte moet nie my braai kom opfok!
24) Met rugby, halftyd steek jy die vuur op. Klaar!
25) Hoender eet jy met die hand. Tjops ook. Steak en wors, met ‘n mes en vurk. Klaar!
26) As jy jou pap saam met ‘n braai met melk en suiker eet, skreeu jy seker vir die Cheetahs. Vra almal by die braai om vir jou eetgewoontes te bid en volg dan reel 9.
27) Politiek, werk, godsdiens en baba praatjies is uit om ‘n braaivleisvuur. Rugby, jag, visvang ,4x4 bakkies en die buurvrou se tan lyne is die norm. Klaar!
28) Dis al. Klaar!
Cornolio69
Cornolio69
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by -=CTK=-Playburn 23.09.08 13:37

Blixem...

Eerstens, jy se nie vir my hoe om te braai nie. Want ek kan. Tweedens, die pap wat jy van praat. ek hoop dis krummel pap met uie en tamatie Smoor en nie stywe pap nie. En Laasters, Jou reels is reg, maar ek will sien hoe jy die manne nommer 9, seker JHB boys, want die manne aan die kant, moer terug. lol
-=CTK=-Playburn
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by Cornolio69 24.09.08 1:22

Ou dis als op krimmel pap! Klaar! LOL oor punt # 9!
Lekker braai manne!
Cornolio69
Cornolio69
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by Morphza 25.09.08 9:41

Braai Day...

Reminded me of that Survivor series when that american was building the fire on the beach... breathed in some smoke and passed out into the fire...

And that there is the reason they dont take South African's on those shows... just imagine it:

- South African is building a fire on the beach... breathes in a large quantity of smoke... sighs and says... "Ah... Smells like home... just need some boerewors and braai salt"
Morphza
Morphza
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 1011
Age : 43
Location : Johannesburg
Registration date : 2008-08-22

http://dac.xippy.org/

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by Smaugaroo 25.09.08 9:47

Klaar !!
Smaugaroo
Smaugaroo
Battlefield Admin
Battlefield Admin

Male
Number of posts : 339
Age : 47
Location : Centurion
Registration date : 2008-08-27

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by Cornolio69 25.09.08 10:19

lol! lol!
Cornolio69
Cornolio69
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21

Back to top Go down

Braai Dag More Empty Re: Braai Dag More

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum