Deadly Alliance Clan
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Log in

I forgot my password

Latest topics
» Resignation
Aspoestertjie Empty19.01.09 6:57 by ZONKSA

» For the Blue Bull supporters
Aspoestertjie Empty17.01.09 14:18 by Will1970

» Think before you speak
Aspoestertjie Empty17.01.09 10:09 by NoTyp3

» Friendly COD4 Clanmatch
Aspoestertjie Empty17.01.09 10:06 by NoTyp3

» Quote Of The Day
Aspoestertjie Empty17.01.09 9:01 by NoTyp3

» Telkom connection problems
Aspoestertjie Empty16.01.09 23:44 by NoTyp3

» Call of Duty Modern Warfare2 count down
Aspoestertjie Empty15.01.09 17:28 by NoTyp3

» AGASA Admin Fever
Aspoestertjie Empty15.01.09 8:34 by NoTyp3

» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
Aspoestertjie Empty15.01.09 8:21 by Invader

» BF no more
Aspoestertjie Empty14.01.09 23:02 by Ch8s3r

» Top Posters
Aspoestertjie Empty14.01.09 19:31 by Morphza

» iGame Teamspeak
Aspoestertjie Empty14.01.09 11:59 by Brakus

» Left 4 Dead
Aspoestertjie Empty13.01.09 18:20 by Veld_Muis

» 2 Questions
Aspoestertjie Empty13.01.09 14:49 by Brakus

» Singapore / New Zealand / Australia
Aspoestertjie Empty13.01.09 8:36 by Brakus

Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search


Aspoestertjie

Go down

Aspoestertjie Empty Aspoestertjie

Post by -=CTK=-Playburn 04.09.08 11:26

[center]Aspoestertjie

Eendag lank, lank gelede, was daar 'n oulike sweet meisietjie met die
naam van Sneeuwykie. Omdat sy 'n bietjie vasgedruk en geirriteerd gevoel het, het sy uitgesneak en 'n bietjie by die Kollonade Sentrum gaan rondloop en shop. Gelukkig
nog voor die konstruksie nou die dag in sy m**r in gedonner het. Toe sy by
die Hotdog stand verby loop, sien sy vir wolf. Natuurlik heeltemal
haar melk weggeskrik. Paniekbevange kyk sy rond om 'n lift te bum,
aangesien sy haar rok sal vastrap as sy begin weghardloop en haarself
in die proses kan beseer en ontbloot, siende dat sy nie panties dra
nie. Dit kan sy nie bekostig nie, want sy behoort nie aan 'n mediese
skema nie want dis te f*kken duur en sy wil okkie almal om haar
opgewonde maak nie. En as gevolg van haar karakter en non-existence van
panties, kan sy ook nie haar rok tot bokant die kniee optel nie. Sy
steek toe maar haar duim uit vir 'n verbygaande motor, maar onttrek gou
toe die demand te groot raak en 'n bolz-up met die traffic veroorsaak.
Sy maak toe maar gatskoon van wolf af en al die fans wat begin aftrek het.
Wat sy nie wis nie is dat wolf eintlik maar net gekom het vir 'n haarsny.
Dit wys jou 'n mens moenie in 'n panic station gaan nie. Anyway, toe sy
haar kom kry, staan sy in die R5.00 winkel waar Liewe Heksie besig is om te shop
vir 'n nuwe besem. Haar oue is poerdes merdes gevlieg. Geld is maar min met die huidige
Ekonomiese toestand, jy weet, en Liewe Heksie is 'n regte slegte straatvrou wat rooi
miere het en orals rondvlieg - nie dat sy 'n fly by night is nie. Anyway, Sneeuwykie maak nie ander se probleme hare nie.
As gevolg van haar natuurlike oorlewingsinstink gryp sy die besem by
Liewe Heksie, spring op en vlieg weg dat jy net hare sien waai. Sy kies
toe die kortste pad, by die apteek verby. Gryp sommer 'n hand vol
Prozacs vir die senuwees en skree agterna: 'Ek sal later die rekening
betaal!', want hulle het haar adres en weet sy het 'n skoon rekord.
Anyway, halfpad huis toe begin die besem overheat omdat sy te vinnig
gevlieg het. Sy het nie gages gehad om na te kyk nie, sy het net so 'n hot
feeling tussen die bene gekry, min wetende dat Liewe Heksie 'n clever chick is wat
fireproof panties dra.
Die besem gee toe so 'n hop skiep en jump, tel 'n misfire op, backfire en
daar slaan die hele bl*ksemse besem aan die brand en Sneeuwykie het
mos niks protection nie! En dit is waar Aspoestertjie vandaan kom!
-=CTK=-Playburn
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum