Log in
Latest topics
Search
Brigadier General
+6
Boertjie
Will1970
-=CTK=-Playburn
Cornolio69
Deckard717
Morphza
10 posters
Page 2 of 2
Page 2 of 2 • 1, 2
Re: Brigadier General
Boerjie, ek hoop jy besef dat almal op die forum nou jou Tags gaan kom soek. So jy sal maar moet mooi loop op die oorlogveld... :twisted:
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Boertjie wrote:PS. they all have tried and they all have died !!!!! LOL
Hmmm :suspect:
Ek vermoed ek het wel jou tags Boertjie.
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
LOL!!! nou daai is wat ek nou 'n anti klimaks noem. Sorry boetjie, Ridder het tyre geslash... :x
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
And that is just the start of it...
Boertjie will soon be feeling like a large pin cushion
Boertjie will soon be feeling like a large pin cushion
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
RSA.Ridder wrote:Boertjie wrote:PS. they all have tried and they all have died !!!!! LOL
Hmmm :suspect:
Ek vermoed ek het wel jou tags Boertjie.
En Ridder pee op Boertjie se battery Heheheh!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Ek dink nie so nie, Ridder het ma net vir Boertjie gekorekteer
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Meskien is jy tog reg :P Boertjie! Ons moet meer gereeld saam vlieg! Ons kick a$$
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Get a room...!
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Cornolio ons moet so maak.
Playburn jou tags is volgende !!!LOL
Playburn jou tags is volgende !!!LOL
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
Cornolio69 wrote:RSA.Ridder wrote:Boertjie wrote:PS. they all have tried and they all have died !!!!! LOL
Hmmm :suspect:
Ek vermoed ek het wel jou tags Boertjie.
En Ridder pee op Boertjie se battery Heheheh!
Neeeeeeeeeeeeeeeeee kan nie wees ni jou monster !!!!!!!!!!!
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
Boertjie wrote:Cornolio ons moet so maak.
Playburn jou tags is volgende !!!LOL
Boertjie's knife... vs... Playburn's Shotgun
OOooohhh... i gotta be around for this one
Re: Brigadier General
Boertjie wrote:Cornolio69 wrote:RSA.Ridder wrote:Boertjie wrote:PS. they all have tried and they all have died !!!!! LOL
Hmmm :suspect:
Ek vermoed ek het wel jou tags Boertjie.
En Ridder pee op Boertjie se battery Heheheh!
Neeeeeeeeeeeeeeeeee kan nie wees ni jou monster !!!!!!!!!!!
Nop het gaan kyk en jy het nie my TAG nie........
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
Maar ek sal dan ma dit moet kom haal by jou. moet ek 'n afspraak maak of kan ek maar net vat? :twisted:
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
pasop !!!! ek is gewoonlik daar waar jy dit die minste verwag......
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
Hehehe! Waar is dit Boertjie? Daar op die vloer van die Titan waar jy le en skree "Medic!!!"
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
@ Cor!
Boetjie, dan is dit reg so. Vryf daai tags solank blink vir my sal dit binnekort kom haal.
Byvoorbaat dankie
Playburn
Boetjie, dan is dit reg so. Vryf daai tags solank blink vir my sal dit binnekort kom haal.
Byvoorbaat dankie
Playburn
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Boertjie wrote:pasop !!!! ek is gewoonlik daar waar jy dit die minste verwag......
Ek hoop nie ek moet begin worry dat daar 'n peeping tom in die omtrek is nie. Ek hou da van om met 'n oop venster te stort saam met vreemde skool meisies. So ek sal nou ma die venster toe maak veringeval jy is waar ek jou die minste verwag... :x :shock:
Last edited by Playburn on 10.09.08 14:47; edited 1 time in total
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
@ Burn!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
LOL !!!
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Re: Brigadier General
Cor, Ek het pas 'n voeltjie hoor fluit dat my Ouers my Ouma so byu 8 uur sde kant kom haal vir ete. So ek gaan vannaand bietjie kan jol!!! Yeah! :o
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Yipeeee! Ek wonder hoeveel "away points" jy gaan insamel?! Sien jou iop die battlefield!!
Cornolio69- Colonel
-
Number of posts : 386
Age : 47
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
ek moet se, ek het 'n ronte nodig gehaat om op te warm. Die eerste ronte was ek blerry uitgevat van all kante af, Wat leer dit my ... Location, Location, Location!!!! Ek het amper in my rok gek@k toe ek 5 kleer in 'n ry deur Dead_Living uitgevat was met 'n APC wat ek nie weet waar hy is nie. lol, maar sy tags gekry as vergoeding.
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Brigadier General
Ek weet wag tot ek jou op die veld kry !!LOL
Boertjie- Sergeant
- Number of posts : 94
Age : 43
Registration date : 2008-08-25
Page 2 of 2 • 1, 2
Page 2 of 2
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus