Log in
Latest topics
Search
Ridder se trots
+5
Deckard717
Morphza
Will1970
RSA.Ridder
Jansen543
9 posters
Page 1 of 1
Ridder se trots
RSA.Ridder wrote:
Dankie Burnie. Ek sal vanaand my motor se foto's post. Wil graag my vreugde en trots met julle manne deel! :king:
Ahem, I see someone made a promise but, ALAS, nothing :cry:
Komaan Ridder ons wag
Re: Ridder se trots
Skuus Jansen
Sukkel om die verdomde foto's van my foon af te kry. Ek het dit vanaand aan Will ge-mms. Hopelik sal hy meer sukses as ek hê, want ek is mos eintlik tegnologies gestremd.
Sukkel om die verdomde foto's van my foon af te kry. Ek het dit vanaand aan Will ge-mms. Hopelik sal hy meer sukses as ek hê, want ek is mos eintlik tegnologies gestremd.
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
Baie dankie en dankie aan jou Will. Jy kon regkry wat ek nie kon nie.
Sal julle ouens met trots vir 'n spin vat! 8)
Terloops... indien iemand gewonder het... nee, dis nie my meisie in die foto nie, maar die verkoopsdame.
My meisie is baie mooier. ;)
Sal julle ouens met trots vir 'n spin vat! 8)
Terloops... indien iemand gewonder het... nee, dis nie my meisie in die foto nie, maar die verkoopsdame.
My meisie is baie mooier. ;)
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
So... we can expect no appearance from Ridder on or as he will be racing around town in his new car
Re: Ridder se trots
RSA.Ridder wrote:Baie dankie en dankie aan jou Will. Jy kon regkry wat ek nie kon nie.
Sal julle ouens met trots vir 'n spin vat! 8)
Terloops... indien iemand gewonder het... nee, dis nie my meisie in die foto nie, maar die verkoopsdame.
My meisie is baie mooier. ;)
Morph..have no fear...I will book a day at Kyalami and we can really test Ridders car to the limits
Deckard717- Battlefield Admin
-
Number of posts : 346
Age : 58
Location : Johannesburg
Registration date : 2008-08-21
Re: Ridder se trots
you can do the track.. i'll take it onto the skid pan.... see what it can really do in close quarters
Re: Ridder se trots
Never ????
Man, you missing out... try book a Advanced Drivers course.. think it is about R600.. at kylami... you drive BMW 3 series and put them through some paces.... handbrake turns... spinning... trying to correct the car after putting it into a side slide

I actually did it with the Mini Cooper S!
Had a ball! Was so much fun I did the Advanced Driving course 3 times! Saved my bacon a couple of times being a driver in SA and all!
Had a ball! Was so much fun I did the Advanced Driving course 3 times! Saved my bacon a couple of times being a driver in SA and all!
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
Oulike wiele ridder, maak seker joune het lock nuts, ek soek hoeka 'n nuwe paar rimms.
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Ridder se trots
Playburn wrote:Oulike wiele ridder, maak seker joune het lock nuts, ek soek hoeka 'n nuwe paar rimms.
Skerp een Burnie. Ten minste sal jy nie in myne belangstel nie, want dis Mags. Ek het wel rimms in my garage wat ek vir jou kan gee.
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
jammer jammer, kan sien is nie gwoont aan die Cape Town lingo nie. By ons klasifiseer allles as Rimms, een amnier om die versekering te B-Fok as jy nie die MAGS gespesifiseer het nie. lol
-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Re: Ridder se trots
Playburn wrote:jammer jammer, kan sien is nie gwoont aan die Cape Town lingo nie. By ons klasifiseer allles as Rimms, een amnier om die versekering te B-Fok as jy nie die MAGS gespesifiseer het nie. lol
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
Nice Ridder
ZONKSA- Call of Duty Admin
-
Number of posts : 186
Age : 46
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21
Re: Ridder se trots
Dankie Zonk :sunny:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
Nice car, Know I know were you got your nick from, must be quite a driver ?
Migs- Colonel
-
Number of posts : 362
Age : 50
Location : Port Elizabeth
Registration date : 2008-08-21
Re: Ridder se trots
Thx Migs.
Moet erken. Het verlede Dinsdag 'n mediese noodgeval gehad.
Alles is nou piekfyn. :P Ek het van my kantoor in Centurion tot in Moreletapark in minder as 10min gery. Kar wou vinniger, maar ek wou nie perke oorskry nie. :shock:
Ek sal ook liewer nie op skrif stel hoe vinnig ek op 'n stadium gery het nie.
Het ook nie snelweg gery nie. :roll:
Moet erken. Het verlede Dinsdag 'n mediese noodgeval gehad.
Alles is nou piekfyn. :P Ek het van my kantoor in Centurion tot in Moreletapark in minder as 10min gery. Kar wou vinniger, maar ek wou nie perke oorskry nie. :shock:
Ek sal ook liewer nie op skrif stel hoe vinnig ek op 'n stadium gery het nie.
Het ook nie snelweg gery nie. :roll:
RSA.Ridder- Senior Clan Member
-
Number of posts : 264
Age : 45
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25
Re: Ridder se trots
RIDDER YOU ARE IMBA!
questioN- Private First Class
-
Number of posts : 33
Age : 34
Location : East London
Registration date : 2008-08-25
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus