Log in
Latest topics
Search
Slippertjies Aantrek
5 posters
Page 1 of 1
Slippertjies Aantrek
Jannie het elke oggend met 'n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou het vir hom gevra hoekom sy oog blou
is.
Jannie se antwoord was:
" Ons bly in 'n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed.
Elke aand vra my pa vir my, " Jannie, slaap jy al? " , dan sê ek
" Nee, pa "
en dan slaan my pa my en gee my 'n blou oog " .
Die Juffrou se toe vir Jannie, " As jou pa jou weer vra, dan bly jy
doodstil. " Die volgende dag het Jannie nie 'n blou oog nie,
toe sê hy vir die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie
weer 'n blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie
" Hoekom het jy dan weer 'n blou oog? "
Hy vertel toe vir die Juffrou:" Pa het gevra...'Jannie slaap jy'?, maar
toe bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed.
Toe vra pa vir ma: " Kom jy? " toe se ma, " Ja... kom jy ook?
" , toe se pa " Ja " , en toe sê ek:
" Wag vir my, ek kom ook, ek wil net gou my slippertjies aantrek. "

-=CTK=-Playburn- Colonel
-
Number of posts : 574
Age : 43
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21
Org1965- Battlefield Admin
- Number of posts : 35
Age : 58
Registration date : 2008-08-26
Pastei- Senior Clan Member
-
Number of posts : 37
Age : 32
Location : Pretoria
Registration date : 2008-08-21
DP3050- Senior Clan Member
- Number of posts : 19
Age : 39
Registration date : 2008-08-24
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
19.01.09 6:57 by ZONKSA
» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970
» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3
» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3
» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3
» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3
» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3
» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3
» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader
» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r
» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza
» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus
» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis
» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus
» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus